| Modulekode | SMP 780 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Skryf ‘n navorsingsverslag; beperkte aksie-navorsing in die onderwysopleidingsituasie; gebruik kwantitatiewe en/of kwalitatiewe metodes. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App